Автор: Hugo Helena Название: Haar Naam Is Ragel ISBN: 079631604X ISBN-13(EAN): 9780796316042 Издательство: Неизвестно Рейтинг: Цена: 3393.00 р. Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.
Описание: Ragel Naude het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer na die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie.
ООО "Логосфера " Тел:+7(495) 980-12-10 www.logobook.ru