Автор: Opperman Deon, Breytenbach Kerneels Название: Donkerland ISBN: 0624065243 ISBN-13(EAN): 9780624065241 Издательство: Неизвестно Рейтинг: Цена: 3592.00 р. Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.
Описание: In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om n maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier 'n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van 'n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot 'n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op 'n enkele stuk grond uit; n sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde 'n hoekpaal in te slaan en 'n plaas af te tree.
Автор: Opperman Deon, Breytenbach Kerneels Название: Hartland ISBN: 0624056910 ISBN-13(EAN): 9780624056911 Издательство: Неизвестно Рейтинг: Цена: 3493.00 р. Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.
Автор: Breytenbach Breyten Название: Katalekte: (Artefakte Vir Die Stadige Gebruike Van Doodgaan) ISBN: 0798157925 ISBN-13(EAN): 9780798157926 Издательство: Неизвестно Рейтинг: Цена: 3592.00 р. Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.
Описание: Die subtitel dui reeds op die belangrikste temas: afskeid, verganklikheid, die dood. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Aards en liries, sintuiglik en abstrak, eenvoudig en kompleks, onthutsend en teer. Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in.
ООО "Логосфера " Тел:+7(495) 980-12-10 www.logobook.ru