Контакты/Проезд  Доставка и Оплата Помощь/Возврат
История
  +7(495) 980-12-10
  пн-пт: 10-18 сб,вс: 11-18
  shop@logobook.ru
   
    Поиск книг                    Поиск по списку ISBN Расширенный поиск    
Найти
  Зарубежные издательства Российские издательства  
Авторы | Каталог книг | Издательства | Новинки | Учебная литература | Акции | Хиты | |
 

Orion, Meyer Deon


Варианты приобретения
Цена: 3693.00р.
Кол-во:
Наличие: Поставка под заказ.  Есть в наличии на складе поставщика.
Склад Америка: Есть  
При оформлении заказа до: 2025-07-23
Ориентировочная дата поставки: конец Сентября - начало Октября
При условии наличия книги у поставщика.

Добавить в корзину
в Мои желания

Автор: Meyer Deon
Название:  Orion
ISBN: 9780798164825
Издательство: Human & Rosseau
Классификация:
ISBN-10: 0798164824
Обложка/Формат: Paperback
Страницы: 362
Вес: 0.57 кг.
Дата издания: 29.05.2012
Язык: Afrikaans
Издание: 5th ed
Иллюстрации: Black & white illustrations
Размер: 233 x 156 x 22
Читательская аудитория: General (us: trade)
Рейтинг:
Поставляется из: США
Описание: n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met n blaasvlam gemartel en toe met n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en n testament te vind.


Dead Before Dying

Автор: Deon Meyer
Название: Dead Before Dying
ISBN: 1444730711 ISBN-13(EAN): 9781444730715
Издательство: Hodder
Рейтинг:
Цена: 1516.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

Dead At Daybreak

Автор: Deon Meyer
Название: Dead At Daybreak
ISBN: 144473072X ISBN-13(EAN): 9781444730722
Издательство: Hodder
Рейтинг:
Цена: 1516.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

Icarus

Автор: Meyer Deon
Название: Icarus
ISBN: 1473614406 ISBN-13(EAN): 9781473614406
Издательство: Hodder
Рейтинг:
Цена: 1516.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: A gripping thriller from the leading crime writer in South Africa, now with a best-selling international reputation featuring his much loved detective Benny Griessel.

Devil`S Peak

Автор: Deon Meyer
Название: Devil`S Peak
ISBN: 1444730746 ISBN-13(EAN): 9781444730746
Издательство: Hodder
Рейтинг:
Цена: 1516.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

Proteus

Автор: Meyer Deon
Название: Proteus
ISBN: 0798164794 ISBN-13(EAN): 9780798164795
Издательство: Неизвестно
Рейтинг:
Цена: 3693.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, wat gyselaar gehou word. Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word die jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad.

Karoonag

Автор: Meyer Deon
Название: Karoonag
ISBN: 0798165731 ISBN-13(EAN): 9780798165730
Издательство: Неизвестно
Рейтинг:
Цена: 3693.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende die titelverhaal en sy baie gewilde vervolgverhaal "Stiltetyd."

Onsigbaar

Автор: Meyer Deon
Название: Onsigbaar
ISBN: 0798165502 ISBN-13(EAN): 9780798165501
Издательство: Неизвестно
Рейтинг:
Цена: 3693.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo na 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En so begin 'n koorsagtige tog deur 'n wereld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord.

Die vrou in die blou mantel

Автор: Meyer, Deon
Название: Die vrou in die blou mantel
ISBN: 0798177454 ISBN-13(EAN): 9780798177450
Издательство: Неизвестно
Рейтинг:
Цена: 3393.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole," is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas l 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Spoor

Автор: Meyer Deon
Название: Spoor
ISBN: 0798152508 ISBN-13(EAN): 9780798152501
Издательство: Неизвестно
Рейтинг:
Цена: 3693.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith & Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.

Feniks

Автор: Meyer Deon
Название: Feniks
ISBN: 079816476X ISBN-13(EAN): 9780798164764
Издательство: Неизвестно
Рейтинг:
Цена: 3693.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: Kaptein Mat Joubert moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een bank n die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van 'n laksman.

Infanta

Автор: Meyer Deon
Название: Infanta
ISBN: 0798170328 ISBN-13(EAN): 9780798170321
Издательство: Неизвестно
Рейтинг:
Цена: 3693.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Kobra

Автор: Meyer Deon
Название: Kobra
ISBN: 0798165049 ISBN-13(EAN): 9780798165044
Издательство: Неизвестно
Цена: 3693.00 р.
Наличие на складе: Есть у поставщика Поставка под заказ.

Описание: Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf


ООО "Логосфера " Тел:+7(495) 980-12-10 www.logobook.ru
   В Контакте     В Контакте Мед  Мобильная версия